- Want so sê die Here aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!
- Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie,
sodat julle kan lewe
en die Here, die God van die leërskare,
só met julle kan wees soos julle sê. - Maar laat die reg aanrol soos watergolwe,
en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
Bybelvers van die dag
En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.Willekeurig Bybelvers
'n Vrolike hart bevorder die genesing,maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.Volgende vers!Met beeld






