DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Amos

  • Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie,
    sodat julle kan lewe
    en die Here, die God van die leërskare,
    só met julle kan wees soos julle sê.
  • Want so sê die Here aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!
  • Maar laat die reg aanrol soos watergolwe,
    en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.
  • Want die Here Here doen niks
    tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte,
    die profete, geopenbaar het nie.
  • Dit is Hy wat sy solders in die hemele bou
    en sy hemelgewelf bo die aarde vestig,
    wat die waters van die see roep
    en dit uitgiet oor die aardbodem,
    Here is sy Naam!
  • Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God van die leërskare, is sy Naam!

Bybelvers van die dag

Want daar is een God en een Middelaar tussen God en die mense, die mens Christus Jesus.

Willekeurig Bybelvers

En as iemand van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid, wat aan almal eenvoudig gee sonder om te verwyt, en dit sal aan hom gegee word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk