
- Dit is Hy wat sy solders in die hemele bou
en sy hemelgewelf bo die aarde vestig,
wat die waters van die see roep
en dit uitgiet oor die aardbodem,
Here is sy Naam!
Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.
Willekeurig Bybelvers
Oefen die seun volgens die eis van sy weg;dan sal hy, ook as hy oud word, daar nie van afwyk nie.Volgende vers!Met beeld





