DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Amos 5

  • Want so sê die Here aan die huis van Israel: Soek My, dan sal julle lewe!
  • Soek wat goed is, en nie wat sleg is nie,
    sodat julle kan lewe
    en die Here, die God van die leërskare,
    só met julle kan wees soos julle sê.
  • Maar laat die reg aanrol soos watergolwe,
    en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.

Bybelvers van die dag

Laat jou werke aan die Here oor,
dan sal jou planne uitgevoer word.

Willekeurig Bybelvers

Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk