- Want die Here jou God seën jou soos Hy jou beloof het, sodat jy aan baie nasies sal uitleen, maar self nie hoef te leen nie; en jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





