En die Here het ons beveel om al hierdie insettinge te volbring, om die Here onse God te vrees, dat dit met ons altyd goed mag gaan, om ons in die lewe te hou soos dit vandag is.

Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.





