DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Deuteronomium 6:4-5

Hoor, Israel, die Here onse God is 'n enige Here.
Daarom moet jy die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met al jou krag.

Bybelvers van die dag

O My God, o Koning, ek wil U verhoog en u Naam loof vir ewig en altyd.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!