Terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees, en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges.

Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.
Willekeurig Bybelvers
Die hart van die mens dink sy weg uit,maar die Here rig sy voetstappe.Volgende vers!Met beeld





