
- So spreek die Here:
Staan op die weë,
en kyk en vra na die ou paaie,
waar tog die goeie weg is, en wandel daarin;
en julle sal rus vind vir julle siel.
Maar hulle het gesê: Ons wil daarin nie wandel nie.
Bybelvers van die dag
Planne misluk sonder beraadslaging,maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.
Willekeurig Bybelvers
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.Volgende vers!Met beeld





