DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jesaja 43

  • As jy deur die water gaan, is Ek by jou;
    en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
    as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
    en die vlam sal jou nie brand nie.
  • Omdat jy kostelik is in my oë,
    hooggeag is, en Ek jou liefhet,
    daarom gee Ek mense in jou plek
    en volke vir jou lewe.

Bybelvers van die dag

Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Willekeurig Bybelvers

Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk