Hy was verag en deur die mense verlaat,
'n man van smarte en bekend met krankheid;
ja, soos een vir wie 'n mens sy gelaat verberg;
Hy was verag en ons het Hom nie geag nie.
'n man van smarte en bekend met krankheid;
ja, soos een vir wie 'n mens sy gelaat verberg;
Hy was verag en ons het Hom nie geag nie.

Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.
Willekeurig Bybelvers
Die geskenk van iemand maak vir hom ruimteen bring hom in die teenwoordigheid van die aansienlikes.Volgende vers!Met beeld