MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef;
en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.
en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.


Bybelvers van die dag
Ek is met Christus gekruisig, en ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad het en Homself vir my oorgegee het.Willekeurig Bybelvers
Wees sterk, en laat julle hart sterk wees,almal wat op die Here wag!Volgende vers!Met beeld





