- Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar ek en my huis, ons sal die Here dien.
- Verwyder dan nou die vreemde gode wat onder julle is, en neig julle hart tot die Here, die God van Israel.
- Daarop sê die volk aan Josua: Ons sal die Here onse God dien en na sy stem luister.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.
Willekeurig Bybelvers
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,dan verkwik u vertroostinge my siel.Volgende vers!Met beeld






