Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik; en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag.

Bybelvers van die dag
En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.Willekeurig Bybelvers
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.Volgende vers!Met beeld





