DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Lukas 1

  • En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind. En kyk, jy sal swanger word en 'n Seun baar, en jy moet Hom Jesus noem.
  • En die engel antwoord en sê vir haar: Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom ook sal die Heilige wat gebore word, Seun van God genoem word.
  • Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie.

Bybelvers van die dag

Maar beklee julle met die Here Jesus Christus, en maak geen voorsorg vir die vlees om sy begeerlikhede te bevredig nie.

Willekeurig Bybelvers

Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk