- Want U het ons getoets, o God,
U het ons gelouter soos 'n mens silwer louter.
Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.
Willekeurig Bybelvers
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.Volgende vers!Met beeld






