Maar Ek sê vir julle: Sweer hoegenaamd nie — nie by die hemel nie, omdat dit die troon van God is; ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad is van die groot Koning.

Bybelvers van die dag
O, As ek nie geglo hetdat ek die goedheid van die Here sal sien
in die land van die lewendes nie.





