
- Want Hy het die dorstige siel versadig
en die hongerige siel met die goeie vervul. - Hy het sy woord uitgestuur,
dat Hy hulle kon gesond maak
en hulle uit hul kuile red.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





