
- O Here, red my siel van die valse lippe,
van die bedrieglike tong!
Bybelvers van die dag
Want die woord van die Here is reg,en al sy werk is met trou.
Willekeurig Bybelvers
Laat liefde en trou jou nie verlaat nie;bind dit om jou hals,
skryf dit op die tafel van jou hart,
dan sal jy genade vind en 'n goeie insig
in die oë van God en die mense.Volgende vers!Met beeld





