Die Here open die oë van die blindes;
die Here rig die wat geboë is, op;
die Here het die regverdiges lief.
die Here rig die wat geboë is, op;
die Here het die regverdiges lief.


Bybelvers van die dag
Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.





