Die Here behoed die vreemdelinge;
Hy rig wees en weduwee weer op;
maar die weg van die goddelose maak Hy krom.
Hy rig wees en weduwee weer op;
maar die weg van die goddelose maak Hy krom.

Willekeurig Bybelvers
'n Vrolike hart bevorder die genesing,maar 'n verslae gees laat die gebeente uitdroog.Volgende vers!Met beeld





