Want die Here het 'n welbehae in sy volk;
Hy versier die ootmoediges met heil.
Hy versier die ootmoediges met heil.

Bybelvers van die dag
As dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.Willekeurig Bybelvers
Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,ek sal geen onheil vrees nie;
want U is met my:
u stok en u staf dié vertroos my.Volgende vers!Met beeld





