
- O Here, God van die leërskare, herstel ons;
laat u aangesig skyn, sodat ons verlos kan word!
Bybelvers van die dag
Vergeld geen kwaad met kwaad of skeldwoorde met skeldwoorde nie, maar seën inteendeel, omdat julle weet dat julle hiertoe geroep is, sodat julle seën kan beërwe.Willekeurig Bybelvers
Hy genees die wat gebroke is van hart,en Hy verbind hulle wonde.Volgende vers!Met beeld





