- As ek dink: My voet wankel —
dan ondersteun u goedertierenheid my, o Here! - As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,
dan verkwik u vertroostinge my siel.
Bybelvers van die dag
Egbrekers en egbreeksters, weet julle nie dat die vriendskap van die wêreld vyandskap teen God is nie? Wie dan 'n vriend van die wêreld wil wees, word 'n vyand van God.Willekeurig Bybelvers
Hy gee die vermoeide kragen vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie.Volgende vers!Met beeld






