
- Kom, laat ons aanbid en neerbuk;
laat ons kniel voor die Here wat ons gemaak het.
Bybelvers van die dag
As dit moontlik is, sover as dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.Willekeurig Bybelvers
Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
Ek versterk jou, ook help Ek jou,
ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.Volgende vers!Met beeld





