- As ek dink: My voet wankel —
dan ondersteun u goedertierenheid my, o Here! - As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,
dan verkwik u vertroostinge my siel.
Bybelvers van die dag
Die vrees vir die mens span 'n strik;maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word.