- Want Christus is die einde van die wet tot geregtigheid vir elkeen wat glo.
- As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word.
- Want met die hart glo ons tot geregtigheid en met die mond bely ons tot redding.
- Want die Skrif sê: Elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.
- Want: Elkeen wat die Naam van die Here aanroep, sal gered word.
- Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God.
Bybelvers van die dag
En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie.Willekeurig Bybelvers
Wie geregtigheid en weldadigheid najaag,sal die lewe, geregtigheid en eer vind.Volgende vers!Met beeld