En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.

Bybelvers van die dag
'n Pad ten lewe is hy wat die tug in ag neem;maar hy wat die teregwysing veronagsaam, raak verdwaald.





