DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sagaria 1 - AFR53 & SG21

Keer terug na My, spreek die Here van die leërskare, en Ek sal na julle terugkeer, sê die Here van die leërskare.Revenez à moi, déclare l'Eternel, le maître de l’univers, et je reviendrai à vous, dit l'Eternel, le maître de l’univers.
Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.Ne soyez pas comme vos ancêtres, auxquels les premiers prophètes proclamaient: ‘Voici ce que dit l'Eternel, le maître de l’univers: Renoncez à vos mauvaises voies, à vos mauvaises actions!’ Mais ils n’ont pas écouté, ils n’ont pas fait attention à moi, déclare l'Eternel.

Bybelvers van die dag

Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!