Moenie soos julle vaders wees nie, tot wie die vroeëre profete geroep en gesê het: So sê die Here van die leërskare: Bekeer julle tog van julle bose weë en julle bose werke; maar hulle het nie gehoor en na My nie geluister nie, spreek die Here.

Bybelvers van die dag
En Hy sê vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.Willekeurig Bybelvers
BEWAAR, my seun, die gebod van jou vader,en verwerp die onderwysing van jou moeder nie.Volgende vers!Met beeld





