Dit is die woord van die Here aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die Here van die leërskare.


Bybelvers van die dag
WANT ons is medewerkers van God; die akker van God, die gebou van God is julle.Willekeurig Bybelvers
Kyk, hoe goed en hoe lieflik is ditdat broers ook saamwoon!Volgende vers!Met beeld





