
- Dit is die woord van die Here aan Serubbábel, naamlik: Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die Here van die leërskare.
Willekeurig Bybelvers
O God, U is my God, U soek ek;my siel dors na U,
my vlees smag na U,
in 'n dor en uitgedroogde land, sonder water.Volgende vers!Met beeld





