Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,
maar die naam van die goddelose vergaan.
maar die naam van die goddelose vergaan.

Bybelvers van die dag
Laat my u goedertierenheid in die môre hoor,want op U vertrou ek;
maak my bekend die pad wat ek moet gaan,
want ek hef my siel op tot U.





