Al die weë van 'n man is suiwer in sy oë,
maar die Here toets die geeste.
maar die Here toets die geeste.

Bybelvers van die dag
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.





