- MAAR spreek jy wat by die gesonde leer pas.
- Die diensknegte moet onderdanig wees aan hul eie here, hulle in alles behaag en nie teëpraat nie; hulle moet niks ontvreemd nie, maar alle goeie trou betoon, sodat hulle die leer van God, ons Verlosser, in alles kan versier.
- WANT die reddende genade van God het aan alle mense verskyn en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe.
- Wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself 'n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.
Bybelvers van die dag
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind;en hy wat op die Here vertrou, is gelukkig.
Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld






