DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer
Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!

Op soek na God se wil?

U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...

Bybelvers van die dag

Want hiertoe is julle geroep, omdat Christus ook vir julle gely het en julle 'n voorbeeld nagelaat het, sodat julle sy voetstappe kan navolg.

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk