DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Willekeurige vers oor Weeskinders

Julle mag geen weduwee of wees verdruk nie. As jy hulle op enige manier verdruk, waarlik, dan sal Ek, as hulle na My roep, hulle geroep sekerlik hoor, en my toorn sal ontvlam, en Ek sal julle met die swaard ombring, sodat julle vroue weduwees en julle kinders wese word.

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers getoon. Klik op die knoppie 'Volgende vers' om die bladsy weer te laai!

Op soek na God se wil?

U kan 'n vraag aan God stel in 'n kort gebed en op die knoppie 'Volgende vers' druk. U sal miskien net 'n antwoord uit Sy Woord kry...