
NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie,
maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil.
maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil.
Willekeurige prentjie oor ...
Verduideliking
Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!Bybelvers van die dag
En vergeef ons ons skulde,soos ons ook ons skuldenaars vergewe.





