NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie,
maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil.
maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil.

Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.