- NIE aan ons, o Here, nie aan ons nie,
maar aan u Naam gee eer,
om u goedertierenheid, om u trou ontwil. - Terwyl onse God tog in die hemel is;
Hy doen alles wat Hom behaag.
Bybelvers van die dag
Ek het tot die Here gesê: U is my Here;vir my is daar geen goed bo U nie.






