En Hy is 'n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s'n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld.


Bybelvers van die dag
En die God van vrede sal die Satan spoedig onder julle voete verbrysel. Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle! Amen.Willekeurig Bybelvers
God is vir ons 'n toevlug en sterkte;as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.Volgende vers!Met beeld





