God is vir ons 'n toevlug en sterkte;
as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.
as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef.


Bybelvers van die dag
En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld





