- God is vir ons 'n toevlug en sterkte;
as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. - Laat staan en weet dat Ek God is;
Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.
Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.






