Niemand het God ooit aanskou nie. As ons mekaar liefhet, bly God in ons en het sy liefde in ons volmaak geword.

Bybelvers van die dag
Want die woord van die Here is reg,en al sy werk is met trou.
Willekeurig Bybelvers
Hy genees die wat gebroke is van hart,en Hy verbind hulle wonde.Volgende vers!Met beeld





