DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Johannes 5:12

Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie.

Bybelvers van die dag

Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.

Willekeurig Bybelvers

Want wie die lewe wil liefhê en goeie dae wil sien, moet sy tong bewaar vir wat verkeerd is, en sy lippe dat hulle geen bedrog spreek nie. Hy moet afwyk van wat verkeerd is, en doen wat goed is; hy moet vrede soek en dit najaag.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Maar laat die reg aanrol soos watergolwe, en geregtigheid soos 'n standhoudende stroom.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!