- Wees op julle hoede, dat ons nie verloor wat ons deur arbeid verkry het nie, maar 'n volle loon ontvang.
Bybelvers van die dag
Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens julle sal gee; want Hom het God, die Vader, verseël.Willekeurig Bybelvers
Hy kan jou voet nie laat wankel nie;jou Bewaarder kan nie sluimer nie.Volgende vers!Met beeld