- As bedroefdes, maar altyd opgeruimd; as armes, maar wat baie ander ryk maak; as mense wat niks het nie en tog alles besit.
- Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid, en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?
Bybelvers van die dag
Die jong leeus ly armoede en het honger;maar die wat die Here soek,
het geen gebrek aan enigiets nie.