- Daarom is U groot, Here God! Want daar is niemand soos U, en daar is geen God behalwe U nie, volgens alles wat ons met ons ore gehoor het.
- Die weg van God is volmaak;
die woord van die Here is gelouter;
Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil. - Want wie is God buiten die Here,
en wie 'n rots buiten onse God?
Bybelvers van die dag
Verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is.Willekeurig Bybelvers
Want die Here gee wysheid,uit sy mond kom kennis en verstand.Volgende vers!Met beeld