Bybelvers van die dag
Want kyk, Hy wat die berge formeer en die wind skep en aan die mens sy gedagte bekend maak, wat die dageraad duisternis maak, wat op die hoogtes van die aarde wandel, Here, God van die leërskare, is sy Naam!Willekeurig Bybelvers
Wie 'n oortreding bedek, soek liefde;maar hy wat 'n saak weer ophaal, skei vriende van mekaar.Volgende vers!Met beeld





