DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

2 Tessalonisense 2:3-4

Laat niemand julle op enige manier mislei nie, want eers moet die afval kom en die mens van sonde geopenbaar word, die seun van die verderf, die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is.
2 Tessalonisense 2:3-4 - AFR53

Bybelvers van die dag

Verneder julle voor die Here, en Hy sal julle verhoog.

Willekeurig Bybelvers

En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees!Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk